Ekonomiese aankodigings by SONA | KN VERSLAG IN GESPREK | 19 FEB 2020 | kykNET Onderhoud oor ekonomiese aankondigings in die president se staatsrede – die stigting van ’n staatsbank en ’n welvaartsfonds asook die hantering van die enorme staatsloonrekening – met prof.

Jannie Rossouw, van die Wits-sakeskool. Economic announcements at SONA | KN VERSLAG IN GESPREK | 19 FEB 2020 | kykNET Interview about economic announcements made in the president’s state of the nation address – the establishment of a state bank and a sovereign wealth fund as well as the handling of the enormous state wage bill – with Prof Jannie Rossouw, from the Wits Business School.

— Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot.