EFF maak geheime verslag bekend – KN VERSLAG | 1 OKT 2019 | kykNET


 

EFF maak geheime verslag bekend | 1 OKT 2019 | KyKNET Stephen Tau berig oor ’n geklassifiseerde intelligensieverslag wat deur die EFF uitgelek is.

Dit handel oor die Inkomstediens se sogenaamde “rogue” eenheid. Lourensa Eckard en Tim du Plessis bespreek dit verder.

EFF leaks top secret report | KN VERSLAG | 01 OCT 2019 | KyKNET Stephen Tau reports on a secret intelligence report, leaked by the EFF, that probed the so-called rogue unit in the South African Revenue Services.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *