Afvuur van ’n vuurwapen by EFF byeenkoms – KN VERSLAG | 10 SEPT 2019 | kykNET


 

Valke en Malema bespreek die afvuur van ’n vuurwapen by EFF-byeenkoms| KN VERSLAG | 10 SEPT 2019 | kykNET KN Verslag berig oor vandag se ontmoeting tussen die EFF en die Valke ná aanleiding van ’n voorval waartyden ’n vuurwapen by ’n EFF-byeenkoms afgevuur het.

Malema het ook die media toegespreek ook ander aantygings wat teen hom gemaak is. Lourensa Eckard en Barnard Beukman bespreek die onderwerp verder.

Malema and the Hawks meet over firearm insident at rally | KN VERSLAG | 10 SEPT 2019 | kykNET KN Verslag reports on the meeting between the EFF and the Hawks today regarding an incident at an EFF gathering in the Eastern Cape last year.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *